Eerste| Vorige| Omhoog| Volgende| Laatste
Bos, Stef - Jy Vir My (2003) Bestanden 22 tracks, 71:33
Genre Nederlands
Index 1384
Verzamel Status In Verzameling
Nummers
01 Waar Slaap My Liefde Play 02:45
02 Wagtyd Play 03:42
03 Hillbrow Play 03:40
04 Pelgrimsrus Play 04:50
05 Stemmen Play 04:45
06 Schaduw In De Nacht -Live- Play 90 04:00
07 Inleiding -Live- Play 01:49
08 Serekunda -Live- Play 108 04:37
09 Inleiding -Live- Play 00:46
10 Suikerbossie -Live- Play 03:14
11 Inleiding -Live- Play 00:27
12 Witsand -Live- Play 04:11
13 Inleiding -Live- Play 03:09
14 Jy Vir My I -Live- Play 03:33
15 Inleiding -Live- Play 01:04
16 Hilton Barcelona -Live- Play 05:19
17 Wodka -Live- Play 07:29
18 Inleiding -Live- Play 00:23
19 Ik Heb Je Lief -Live- Play 04:02
20 Inleiding -Live- Play 00:42
21 Papa -Live- Play 03:49
22 Jy Vir My Ii - Radio Mix Play 03:17
Persoonlijke Gegevens
Prijs
Waardering 0
Details
Verpakking -
SPARS N/A
Geluid Stereo
Opmerkingen
"Die CD bevat live-snitte van oktober 2002, toe Stef en sy musikante vir een maand lank deur Suid Afrika getoer het. Die konserte by die universiteits-teaters van Pretoria en Stellenbosch is opgeneem op tweetrack en daaruit is 'n seleksie gemaakt vir hierdie CD. 'Jy Vir My' bevat ook enkele nuwe songs wat Stef onlangs hier by ons geskryf het".
Live in Pretoria en Stellenbosch
"In Oktober 2002 het ons met die band deur die land getoer... Aardklop in Potch, Pretoria, Upington, Kimberley, Bloemfontein en Stellenbosch... drie weke onderweg van noord naar zuid... twee vertonings het ons opgeneem op een minidisc soos ons dikwels doen, om te luister na hoe ons speel en waar dit goed is of waar dit kan verbeter.
Dis die eerste keer dat ons so 'n opname vrystel, ongecensureer... soos dit was.
Die eerste songs is van 'n vertoning by Tukkies in Pretoria, die laatste songs van een vertoning in die HB Thom teater in Stellenbosch. Aangesien die koms naar die land met negen mensen een financiele operasie is waarby ons probeer op een break-even uit te kom, is ons veel dank verskuldig aan die Aardklop fees wat deels die vliegtickets geborg het en Pro Tours die ons deur die land gebring het met een van hul toerbusse, Quinton die wonderbaarlike driver... Deon, Izeldi en Gary van African Pictures wat hierdie toer georganiseer het.
Deur die jare het ek langsaam die land leer ken deur die mense wat my pad gekruis het".