Welkom !

Op hierdie blad sal u enkele foto's kan sien wat ons tydens ons vakansie in 1991 in Suid-Afrika gemaak het.
Daar's ook enkele Vlaamse resepte en iets oor wynproe .
U kan ook na ons familieblad surf, waar u met ons en ons familie kennis sal maak.
Geniet u kuier op ons Vlaamse/Afrikaanse tuisweb !