Titel

Kaart TR

Algemene kaart - kliek daarop om te vergroot.


PlatorandDie Drakensberge loop van noord na suid en vorm die natuurlike skeiding tussen die Hoë Veld en die Kusvlakte. Die oostelike hellinge daal af na die Lae Veld.
CanyonHierdie merkwaardige plato-rand kan u by Graskop se noordkant bewonder.
CanyonVerskeie plekke langs die rand bied 'n asembenemende uitsig op die 600 tot 1000 m. laer geleë Lae Veld, wat hom tot by die Mosambiekse kus uitstrek.
CanyonTwee kilometer van Graskop af staan die bekende rots, die "PINNACLE" (foto's 2 en 4) en ietsie meer noordwaarts toe die beroemde "GOD'S WINDOW" (foto's 1 en 3).


All photographs Copyright Gervaas HELLIN.


guestbook guestbook
Guestbook by Lpage


mail

terug


Hilda's Graphics